Gauteng-Noordtak - 2024 Program

Tak byeenkomste sal volgens ons jaarprogram sal plaasvind om 13:00 vir 13:30 by die Voortrekker Monument, Kruger Galery.  Dit sal terselfdertyd via Zoom beskikbaar wees vir lede wat virtueel wil inskakel. Verdere inligting oor die praatjies en opnames is beskikbaar onder Aanbiedings.
MAAND
 BESKRYWING
 SPREKER
 DATUM
JAN  Geen byeenkoms
 Gee kennis van Tak AJV en versprei nominasievorms
FEB  Maandelikse Tak Byeenkoms en Algemene Jaarvergadering
 Die Diep Afkoms van ‘n Afrikaner
 My voorouers van die hede tot die oorsprong van die mensdom
 André Buys
 2024-02-10
MAR  Maandelikse Tak Byeenkoms
 
 Program Spesifieke Opleiding en Algemene Lesings
 Oggend: Legacy, RootsMagic, MyHeritage
 Middag: Gen2Word, OneDrive, FamilySearch
 2024-03-09
APR  Maandelikse Tak Byeenkoms
 
 Handgemaakte kant van Toeka tot Nou — Demonstrasie van 3 kantsoorte  Aletta Penning  2024-04-13
MEI  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Forty years of South African Genealogy — Reflections on the Past and the Future  Keith Meintjes  2024-05-11
JUN  Maandelikse Tak Byeenkoms
 'n Kinderheld in die ABO  Sakkie du Plooy  2024-06-08
JUL  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Matlabas Families en omgewing  Manie Mountany  2024-07-13
AUG  Maandelikse Tak Byeenkoms  
 Life changing experience in the Vatican Library  Neels Coertse  2024-08-10
SEP  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Tangible Heritage Conservation  Maggi Loubser  2024-09-14
OKT  Maandelikse Tak Byeenkoms
 
 Boekbespreking: Vyand van die Staat  Wilhelm Bernhardt  2024-10-12
NOV  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Allegaartjie
 Oudtydse geheimenisse met moderne tegnologie onthul
 Die soektog na my stamvader se Duitse wortels: wanneer is ‘genoeg’ genoeg.
 Slaggate in die pad van Genealogie
 Annemarie Dreyer 
 Wilhelm Bernhardt
 Pieter Aucamp                                  
 2024-11-09
DES  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Geen byeenkoms
PROGRAMME VAN VORIGE JARE
2023 Noord-Transvaaltak / Gauteng-Noordtak- Program
2022 Noord-Transvaaltak - Program
2021 Noord-Transvaaltak - Program
2020 Noord-Transvaaltak - Program